
Eat now & then
Eet af en toe
- yellow LISTs / Geel LYSte -
Kliek op die foto's onder om die lys te sien / Click on the photos to see the list
Die geel voedelslyste bevat meer koolhidrate. Koolhidraattelling van die lys wissel tussen 6g en 25g per 100g.
Indien gewigsverlies, jou doel is, vermy die lys, tot jy vet/keto aangepas is.
Gee jou liggaam kans om aan te pas by die leefstyl.
Dit neem jou liggaam 6 tot 8 weke om heeltemal ket-aangepas te wees. Indien jy intussen terugval op koolhidrate, sit dit jou liggaam 2 tot 3 weke terug.
Die lyste is aanvaarbaar vir kinders met diabetes. Hou egter tred met die aantal koolhidrate wat ingeneem word en wat die invloed daarvan op bloedsuiker vlak is.
This yellow foodlists contains more carbohydrates. Carbohdrate content of these foods are between 6g and 25g of carbs per 100g.
If weight loss is your goal, stay away these lists until your body is fulle keto/fat adapted.
Give your body time to adapt to this lifestyle.
It takes 6 to 8 weeks for yor body to become fully keto adapted. If you
eat carbs during this time you can put your body back 2 to 3 weeks.
These lists are also acceptable for kids with diabetes. Just be aware of the what affect it has on blood glucose - weigh and keep track