top of page

Meat / Vleis

All the lists / Al die lyste

This is not a high protein diet. Protein should make out about 20% of your daily calories (in an adult). Kids need more protein in order to grow.  It may, however, be necessary to bolus for protein.

 

If you want to lose weight keep to the 20% (which is about 80g of meat for a grown woman and 120g for a man). It can also be calculated as 0.8g to 1.2g per lean body weight in an adult. (more if you are very active)

 

Protein can be converted into blood glucose. Too much protein can have an influence on blood glucose.

If you do not want nutritional ketones,  (if you are not overweight) you may increase protein a little.

 

Nondiabetics and diabetics with normal blood glucose don't get diabetic kidney disease.  High blood sugar levels that are unique to diabetes, and to a lesser degree the high levels of insulin required to cover high carbohydrate consumption (causing hypertension), that cause the complications associated with diabetes.

Hierdie is nie 'n hoë proteïen dieet nie . Proteïen, as riglyn behoort ongeveer 20% van jou daaglikse kalorieë uitmaak (by volwassenes). Kinders egter het meer proteïene nodig om te groei. Dit mag egter nodig wees om te bolus vir proteïene. 

 

Indien jy  wil gewig verloor, bly by die 20% wat ongeveer (80g vir 'n volwasse vrou en 120g vir 'n man). Dit kan ook bereken word op 0.8g tot 1.2g per kilogram "maer" gewig vir 'n volwassene (meer as jy baie aktief is).

 

Proteïene word omgeskakel in die bloed as glukose. Te veel proteïene het 'n invloed op bloed glukose. Indien jy nie voedingsketose wil hê nie (dis nou wanneer jy nie oorgewig is nie, of by kinders) kan proteïene effe vermeerder word. Te veel dien egter geen doel nie.

 

Nie-diabetes en diabete met normale bloedsuiker kry nie nierprobleme van proteïene nie. Hoë bloed glukose vlakke, uniek by diabete, en die daarmee gepaartgaande hoë insulienvlakke (in 'n mindere mate) as gevolg van te veel koolhidrate, lei tot komplikasies wat met diabetes geassosieer word.  

All eggs

All meats, poultry and game

All natural and cured meats 
(pancetta, parma ham, coppa etc)

All natural and cured sausages 

(salami, chorizo etc)

All offal

All seafood 
(except swordfish and tilefish - high mercury content)

All steak options

Bacon

Bass

Beef mince / ground beef

Beef ribs

Beef stew meat

Biltong

Boerewors - make sure sugar and starches was not added when made

Broths

Chicken breast/thighs/wings/drumsticks (everything)

Droeë wors - make sure sugar was not added when made

Duck

Halibut

Mackerel

Pork chop / loin / ribs (everything)

Prawns

Rump roast

Salmon-all varieties

Trout

Tuna- canned or steak

Turkey-All meats and mince

Alle eiers

Alle vleis, pluimvee en wild 

Alle natuurlike en gepekelde/ gekuurde vleis (pancetta, parmaham, coppa ens)

Alle natuurlike en gepekelde/ gekuurde wors (salami, chorizo, ens)

Alle afval

Alle seekosse

(behalwe swaardvis en tilefish -

hoë kwik inhoud)

Alle steak opsies

Spekvleis

Baars vis

Maalvleis / gemaalde beesvleis

Ribbetjies

Bees stowevleis

Biltong

Boerewors - maak seker daar is geen suiker bygevoeg nie

Boeljon / Bees- of vleisaftreksel

Hoender borsie / dye / vlerkies / boudjies

(alles)

Droeë wors - maak seker daar is geen suiker bygevoeg nie

Eend

Heilbot

Makriel

Vark tjop / lende / ribbetjie (alles)

Prawns & garnale

Gebraaide kruisstuk

Salmon - alle varieteite

Forel

Tuna - geblik / steak

Kalkoen - Alles

 

Do not eat / moenie eet nie

All unfermented soya (vegetarian “protein”)

 

Meats cured with excessive sugar

 

Vienna sausages, luncheon meats like polonies

Alle ongegiste soja (vegetariese "proteïen")


Vleis waarby oormatige suiker gevoeg is
 

Weense worsies, en ander soortgelyke gekuurde en verwerkte/geproseseerde vleis, soos polonie

bottom of page