
Fruit / Vrugte
(All the lists / Al die lyste)
A tidbit about fructose:
Fructose and Glucose are metabolized differently by the body. Humans don’t produce fructose. The liver is the only organ that can metabolize fructose in significant amounts.
When people eat a diet that is high in calories and high in fructose, the liver gets overloaded and starts turning the fructose into fat.
Dr David Lustig and other scientists believe that excess fructose consumption may be a key driver of many of the most serious diseases of today, including: obesity, type II diabetes, heart disease and even cancer.
It’s important to realize that all of this does NOT apply to fruit.
Fruits aren’t just watery bags of fructose, they are real foods with a low energy density and lots of fiber (except when you make juice, then you take out all the fibre and over consume.)
You’d have to eat ridiculous amounts to reach harmful levels of fructose. In general, fruit is a minor source of fructose in the diet compared to added sugars.
Fruit, however, contains carbs that influence blood glucose and should be monitored.






'n Ietsie oor fruktose:
Fruktose and Glukose word heeltemal verskillend deur die liggaam gemetaboliseer. Die menslike liggaam kan nie fruktose maak nie. Die lewer is die enigste liggaam van fruktose in groot hoeveelhede kan verwerk en metaboliseer. Wanneer mense 'n dieet volg van hoë kalorieë en hoë fruktose, word die lewer oorwerk en begin fruktose omskakel in vet.
Dr David Lustig en ander wetenskaplikes glo dat 'n oormaat inname van fruktose die sleutel is in die oorsaak van ernstige siekte vandag insluitende oorgewig, Tipe 2 diabetes, hartsiektes en selfs kanker.
Dit geld NIE vir vrugte nie!!
Vrugte is nie net sakkies vol waterige fruktose nie. Dit is natuurlik gesonde volmaakte voedsel met volop vesel. (Behalwe in vrugtesap. Dan word al die vesel verwyder en 'n oormaat van vrugte ingesit)
Mens moet 'n ongelooflike hoeveelheid vrugte inneem om 'n gevaarlike hoeveelheid fruktose in te neem. In die hedendaagse dieet bevat vrugtenet 'n fraksie van die fruktose in vergelyking met verwerke kosse waarby suiker gevoeg is.
Vrugte, egter, bevat baie koolhidrate wat bloedsuiker beïnvloed en moetdie inname daarvan gemonitor word.
Acceptable fruit on the Green list are / Aanvaarbare vrugte op die groen lys is
Blackberry
Blueberry
Lemon
Lime
Raspberry
Rhubarb
Strawberry

Aarbeie
Bloubessie
Framboos
Lemmetjie
Rabarber
Suurlemoen
Swartbessie
Yellow list fruit are / Geel lys vrugte
These fruits are high in carbs and need to be weighed and kept track off. It may have an influence on blood glucose level.
Hierdie vrugte is hoof in koolhidrate. Weeg en hou tred daarvan. Dit kan ook 'n invloed hê op bloedsuiker vlak.
Apples (preferebly Green)
Bananas
Cherries (sweet)
Clementines
Figs
Gooseberries
Grapes (green)
Guavas
Kiwi fruits
Litchis
Mangos, sliced, under
Nectarines
Oranges
Pawpaw
Peaches
Pears (Bartlett)
Pineapple, sliced
Plums
Pomegranate
Prickly pears
Quinces
Stone fruit
Watermelon
Appelliefies
Appels (verkieslik groen)
Druiwe (groen)
Granaat
Kersies (soet)
Kiwi vrugte
Koejawels
Kwepers
Lemoene
Lietsjies
Mango's
Naartjies
Nektariens
Papaja
Pere (Bartlett)
Perskes
Piesangs
Pruime
Pynappel, gesny
Steenvrugte
Turksvye
Vye
Waatlemoen
Red list Fruit andVegetables are / Rooi lys Groente en Vrugte is:
Fruit juice of any kind
Vegetable juices - except home-made with Green list vegetables
Enige vrugtesappe
Groente sappe - behalwe tuisgemaakte groentesap, gemaak van Groenlys groente