

Wat van ons kinders? Kan hulle 'n LKHV volg?
Ons almal wil hê ons kinders moet: (hetsy of hulle diabetes het of nie) Perfekte, normale bloedsuikers hê (as hulle diabetes het)...


Nou wat nou? Wat en hoe begin ek met LKHV?
Deel 2 van die reeks oor hoe om die leefstyl te begin. Noudat jy die lyste gelees en geïnternaliseer het – dis 'n "grand" woord wat...


LKHV - nou wat nou? Hoe begin ek?
Deel 1 Die hele konsep van lae koolhidrate kan heeltemal oorweldigend voel. As jy egter eers die konsep gesnap het, is dit baie eenvoudig...


Lae koolhidrate en Tipe 1 diabetes
“Let food be thy medicine and medicine be thy food”. Hippocrates Kan 'n Tipe 1 diabeet 'n lae koolhidrate dieet volg? Die antwoord is JA....